Sebastiano slideshow

0

No comments posted yet

Comments

Slide 1

KLERE GESKRYF DEUR SEBASTIANO

Slide 2

Ek sit ‘n rooi en pienk pet op my kop. My sussie trek aan twee skoene en ‘n blou romp.

Slide 3

Hulle trek aan ‘n swembroek en swem in die swembad. Pa trek aan langbroek.

Slide 4

My sussie trek aan ‘n bruin sonbril. Pappa dra ‘n groon T-hemp.

Slide 5

DIE EINDE

URL: